Villa 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word op elke bespreking gehef en is direk aan die eienaar betaalbaar. Betalings word via EFT voor die uitklokdatum gemaak. Hierdie deposito sal binne 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, mits daar geen breekskade of skade aan die huis is nie.
'n Skoonmaakfooi van R500 word op elke bespreking gehef.
Dit is 'n huis, en ons vra dat die eiendom en die bure gerespekteer word. Lawaaierige partytjies en enige steurnisse rakende die huis en die buurt word glad nie geduld nie.
Die huis kan slegs 6 mense akkommodeer en niks meer nie.
Rook is verbode, en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang