Successfully reported

Villa Chad Luxury Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Stella H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Absoluut stunning. Villa Chad is werklik besonders. Hul warm gasvryheid, keurige versorging van die kamer en heerlike ontbyt, die hele look en feel verdien die beskrywing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Villa Chad Luxury Guesthouse
Goeie dag Stella, Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Groete, Louise en Ernie

Veliswa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

The best place to be. The place was very nice. My partner and I enjoyed the stay. We will definitely recommend the place. The breakfast was number 1. The place is quiet and has friendly staff. I nearly forgot the pool. It's clear and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Villa Chad Luxury Guesthouse
Thank you so much Veliswa. I'm so pleased to hear that you and the strong man enjoyed your stay with us. I hope to see you again in the near future . Warmest regards, Louise

Jonathan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Baie lekker en personeel was baie gasvry. Goeie wegbreek vir my en my vrou. Die ligging was mooi en rustig. Gastehuis personeel het ons baie tuis laat voel en die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Villa Chad Luxury Guesthouse
Baie dankie, Jonathan. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Louise

Nadia P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2018

Absoluut 'n fantastiese ervaring gewees Villa Chad is prentjie mooi, netjies en een van die beste plekke waar ek al gebly het. Die eienaar en personeel is ongelooflik, vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die kamers is beeldskoon en baie gerieflik, asook die tuin vir ontspanning is wonderlik. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

Lovely stay and delicious breakfast. Had a very nice stay, pity that fellow guests do not respect that there are other guests and keep noise levels down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2017

'n Aangename en gasvrye ondervinding. Hulle het ons baie welkom en tuis laat voel. Alles was na ons sin. Die waaier in die kamer kan beter gewees het, het warm gekry in die nag. Baie mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hentie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2017

Goeie oornagplek. Alhoewel ek oor niks kan kla nie is daar 'n paar punte wat ek wil uitwys ter wille van toekomstige gaste. Al die kamers het vensters wat op 'n oop gang front wat beteken dat as jou vensters oop is asook ander gaste se vensters dan hoor jy die ander gaste hul toilet spoel of hul televisie, ens. Die kamers is baie donker en ekstra ligte sal 'n aanwins wees. Motors staan op straat alhoewel ons geen probleme ondervind het nie. Alle moontlike geriewe is in die kamer. Vra vir 'n kamer so ver as moontlik van die ingang sodat alle gaste nie verby jou kamer stap nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 63 6th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf90a0056be0cbf2a056f4babb44ba9c6a223e5ccaade4e49d7fca65f03eb71d3af3bfe149144f16dbae94a076af480394ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 63 6th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 12:00 -34.336431 19.026014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang