Successfully reported

Villa Maxima

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of byeenkomste van meer as 16 gaste word toegelaat nie.

Die alarm moet aan wees wanneer gaste die perseel verlaat. Indien die alarm nie gestel is nie, is gaste aanspreeklik vir enige skade en verlies wat tydens 'n inbraak gely word. En alle deure en vensters moet toe wees, ook die motorhuis se deur.

Geen troeteldiere word sonder vooraf toestemming nie toegelaat.

Rook is binnenshuis verbode. 'n Skoonmaakfooi sal van jou deposito afgetrek word vir enige vlekke.

Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.

Die eienaar moet ingelig word van die ouderdomme van enige kinders wat bespreek.

Gaste is verantwoordelik om die sonsambreel toe te maak wanneer dit nie gebruik word nie, aangesien dit ernstige skade aan eiendom of beserings aan persone tydens sterk winde kan veroorsaak.

Bring asb. die kussings binnenshuis wanneer jy die eiendom verlaat.

Meubels moet nie vir 'n lang tyd na buite-areas geskuif word nie.

Die eiendom en inhoud moet in 'n goeie toestand gelaat word. Indien ekstra skoonmaak benodig word na uitklok, sal 'n skoonmaakfooi gehef word.

Spyseniering of ander dienste word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Gaste mag nie in die slaapkamer eet en drink nie.

Wanneer jy die huis verlaat, moet die lugversorging, ligte en elektriese toestelle afgeskakel wees.

Hierdie eiendom het 'n rugsteunkragstelsel vir ligte en proppe tydens beurtkrag.

Moet asb. nie elektriese toestelle tydens beurtkrag gebruik nie, aangesien dit die stelsel sal oorlaai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 27 660
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 27 660
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 27 660
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Comrie Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772510b82f63a77f0fe86ae0bb956528bcf54bd0aad4ea39a3e023b8ef6b85661a91af9287d7b40471cbcd0deceb6991b351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R27 660 per nag (plek vir 12) 10 Comrie Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9483587 18.3870673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang