Villa Mia 21
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 51 Mckenzie Street, Unit 21 Villa Mia, St. Lucia, 4067, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Mia 21 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Villa Mia-kompleks in St. Lucia. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of vriende.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike, omheinde swembad (let asseblief daarop dat die eenheid nie voor die swembad geleë is nie), gedeelde braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks is naby restaurante, winkels, sowel as Ingwe- en Jabula-strande.
Geen WiFi in die eenheid nie.
Die wasmasjien is slegs vir privaat gebruik en ongelukkig nie beskikbaar vir gaste nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Mckenzie Street, Unit 21 Villa Mia, St. Lucia, 4067, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 21 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 51 Mckenzie Street, Unit 21 Villa Mia, St. Lucia, 4067, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang