Successfully reported
+17

Villa Mia 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 51 Mckenzie Street, Unit 21 Villa Mia, St. Lucia, 4067, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Mia 21 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Villa Mia-kompleks in St. Lucia. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of vriende.

Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike, omheinde swembad (let asseblief daarop dat die eenheid nie voor die swembad geleë is nie), gedeelde braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks is naby restaurante, winkels, sowel as Ingwe- en Jabula-strande.

Geen WiFi in die eenheid nie.
Die wasmasjien is slegs vir privaat gebruik en ongelukkig nie beskikbaar vir gaste nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mystique V
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. It was lovely. Everything is in close proximity. I was so thankful for the Aircon and DStv on hot days.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Bernise S
Gesin met klein kinders
5.0
Maak gerus gebruik van hierdie puik plekkie. Heerlike verblyf, nodige geriewe en vriendelike diens.
Des 2024
Nadine V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en goed toegerus vir 'n familie met kindertjies. Die plekkie is waarde vir geld, ons het dit baie geniet. Die plek is goed toegerus en die die...
Sien meer
Jul 2024
Johan B
Saam met vriende
5.0
Pleasantly relaxing and quiet. Excellent location. The flat is literally a couple of meters from the nearest restaurants and booking ag...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Liezil-anne B
Gesin met tieners
4.8
Villa Mia 21 sien my weer. Baie lekker plekkie. Nie baie groot nie, sal nie meer as 4 mense daar bly nie, al is daar plek vir 6. Alles is naby, ons he...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 51 Mckenzie Street, Unit 21 Villa Mia, St. Lucia, 4067, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 51 Mckenzie Street, Unit 21 Villa Mia, St. Lucia, 4067, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2ff8695ac9423151defe0a6fd7c05a0ebee2502e545c961c23b9067bbd802fd0860d1c416e8c1e54f75d704963befe1ad80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 51 Mckenzie Street Unit 21 Villa Mia 4067 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 09:00 -28.374700658247 32.412542119084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang