Atlantic Oasis Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Visagie Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Atlantic Oasis Guest House is 'n ruim, moderne en gerieflike gastehuis in Table View, Kaapstad. Die gastehuis is smaakvol versier en geïnspireer deur die rustige Atlantiese Oseaan. Dit is 400 m van die strand af en net so na aan winkelsentrums en die MyCiti-buhaltes - beter verblyf vir 'n toeris sal jy nie sommer kry nie.
Ons huis is nuut oorgedoen met smaakvolle dekor en meubels wat resoneer met die Atlantiese Oseaan en dit bied fantastiese akkommodasie.
Die voorportaal op die onderste vloer is pragtige versier met horlosies wat die tye van verskillende wêreldstede aandui, en skakerings van blou, grys en die juwele van die see. Die stylvolle sitkamer en kroeg met komvensters en 'n gerieflike sitkamerstel is die ideale plek vir gaste, vriende en familie wat lekker wil kuier, en vir diegene wat net rustig wil sit en lees. Geniet 'n smaaklike kontinentale ontbyt tussen 07:00 en 10:00 in ons eetkamer.
Atlantic Oasis Guest House het sy eie swembadjie en ontspanningsarea met 'n lieflike Mediterreense gevoel waar jy kan braai en 'n skemerkelkie geniet terwyl jy die luisterryke sonsondergang aanskou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Guest House Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 186
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 18 Visagie Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Oasis Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Visagie Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang