Successfully reported

York @ R102 Airport Road - Modern Comfort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jan F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay. Pleasant stay, facility neat and extra heat was most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die kuier was lekker rustig. Kon lekker braai en TV kyk. Die tydjie daar was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Goeie verblyf. Baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolonda J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Good. My highlight was an awesome shower with everything I need. I love the fact that they use big bottles of shower gel, shampoo, and conditioner. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, gerieflik, gemaklik, veilig. Heerlike oorslaap gastehuis. Ons het baie lekker gebly. Alle geriewe puik. Hoogs aanbeveelbaar. Ons sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esthea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike kussings, wow, en hulle het aan alles gedink. Tot insekdoder en 'n strykyster. Net nie 'n groot/vol lengte spieel in die kamer gehad nie. Heerlike kussings, wow, en hulle het aan alles gedink. Tot insekdoder en 'n strykyster en sweeties en botteltjies water. Opreg waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic. Great. No hassles. Beautiful place. Will be stealing a few ideas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Voel onmiddellik tuis met aankoms. Netheid 100%. Gasvryheid 100%. Beste verblyf sover. Love it, love it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Our stay was pleasant. York@R102 lived up to our high expectations. My husband and I spent 2 nights at York@R102. Leonore and Eugene are exceptional hosts, having gone the extra mile to ensure that our stay was pleasant. There was clear communication throughout and always a rapid response to my questions/requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 714
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 714
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 714
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Formosa Drive, Groeneweide Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5c8260a72707c2e976e89c85d9100be1ae8c5faac70178bf9dac25e374c715a60ecb50d4f47d413f9a8d8d6c045eb338cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R714 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 31 Formosa Drive Groeneweide Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9830955 22.4404331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang