Successfully reported

Zebra Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Thato M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Completely spectacular. Definitely coming back again. From start to finish, the host was outstanding, responsive, welcoming, and made the booking process seamless. The home itself was spotless and exactly as advertised, if not better. Every room was spacious, thoughtfully laid out, and beautifully designed, making it feel like a true retreat. Everything we needed for a comfortable getaway was provided, from kitchen utensils to thoughtful extras that made the stay feel special. It's by far the best place we've stayed in, and we’re already looking forward to our next visit. Highly recommend this home to anyone looking for a quality, stress-free stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Mooiste lodge wat ons al gebly het op Mabalingwe! Wonderlike verblyf, kamers pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus Adrianus B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Rustige Bosnaweek met als wat jy benodig. As jy op soek is na rustige veilige netjiese Lodge wat alles en nog meer het moenie verder soek. Diere op die voorstoep en eienaars wat omgee oor hulle gaste. Zebra Lodge is die plek om te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Awesome. Great place. Well furnished. Great locations. Great facilities. Simply the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Tranquility and beauty. Wonderful accommodation, host very helpful and the location was stunning. Would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boyd C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Really enjoyable stay with great facilities and a lovely host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie W
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Zebra Bush Lodge is 'n pragtige plek met 'n baie mooi uitsig en diere wat kom water drink. Ons het baie welkom gevoel en al ons vrae is gou beantwoord en hulp aangebied. Die kamers is baie luuks en privaat. Swembadarea is 'n heerlike kuieromgewing. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer die huis bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

Completely accomodating to all our needs, very well equipped, friendly. Lovely people to deal with and a fantastic destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celia B
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Fantastiese plek, baie lekker gebly! Netjiese plek met baie goeie fasiliteite en goed ingerig. Kombuis is baie goed toegerus. Kamers is groot en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2023

Kuier saam met familie. Mooi uitsig en kon diere sien drink. Baie mooi groot met 'n lekker swembad. Kombuis het meeste toerusting wat mens nodig het, koffiemasjien is 'n wenner. Die netheid is ver onder vir wat mens betaal vir die prys. Kamers is vol stof, spinnerakke en goggas. Borrelbad in een kamer is te vuil om te gebruik. Die skoonmaker maak glad nie skoon soos waarvoor mens betaal nie, daar is geen Doom uitgesit wat mens kan gebruik op al die spinnekoppe nie. Mens het 'n gevoel dat jy nêrens kan kaalvoet loop nie. Die R450 wat mens betaal vir 'n skoonmaakfooi is glo vir die aankoms, asook wanneer mens vertrek (nog nooit van dit gehoor nie), enige dae tussenin moet mens R250 bo-op dit betaal sodat die skoonmaker 'n paar koppies in die kombuis kom was (belaglik). Die internet het nie vir die 4 dae se verblyf gewerk nie. Daar is nêrens gesê dat die hout wat uitgesit is om te gebruik van jou deposito afgetrek gaan word nie. Stunning plek met potensiaal, maar die vuilheid orals maak dat ons nie sal teruggaan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Elandsfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6a6f25e2adff2d6c45459b4018064c1921fe557a8d2bb6cc51d242a8e74370f1282d60815387f92161be50cf4f729e08bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 36 5 1 5 5 Elandsfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.811683 28.109381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang