Verified Reviews
Agulhas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Agulhas
Rated 4.7 out of 5 based on 410 reviews.
"Skoon, mense vriendelik, goeie fasiliteite om te kan stap, die restaurant en koffieshop wat ons besoek het, kos goed. Sal 'n Spar verwelkom. "
"Baie interessante area met baie geskiedenis. Die enigste probleem is dat werkers/eienaars/bestuurders in restaurante en winkels nie baie vriendelik is nie, mense kom baie bot voor. Ons het eers gedink dit is net die een plek maar na die die derde winkel/restaurant met selfde ondervinding het ons besluit dat die mense in Agulhas besoekers in die dorpie as 'n oorlas beskou. 'n Glimlag kos niks en daardie besoekers is hulle eintlike inkomste ─ sonder toeriste sal hulle dalk nie 'n bestaan maak nie."
"Beautiful place, not best destination with young children as they need to be entertained."
"I love the sea views and friendly people. We were lost and people were so open to help."
"Great destination to just enjoy nature and take a break from the busy city life."
"Agulhas is absolutely beautiful. The different colours of the two oceans are clearly visible. It's an amazing site to see."
"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."
"Was ons eerste keer in Agulhas. Mooi plek. Die lighuis en die monument by die punt waar 2 oseane ontmoet is die moeite werd. Redelik baie restaurante en 2 kafees waar 'n mens omtrent enigiets wat jy sou benodig, kan vind. Putt-putt en paintball-baan en 'n pizzaplek by die bane. Ons sal weer gaan."
"Agulhas is werklik iets om te beleef, van die ligtoring tot die suidelike punt van Afrika en die dorp se atmosfeer."