Geverifieerde Resensie
Bojanala
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 757 resensies.
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"There is a lot of interesting places at average proximity to visit when you are in Brits. It's a place to be at."
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."
"Die natuurskoon en rustigheid van die woonbuurt was heerlik. Alhoewel daar genoeg besienswaardighede en aktiwiteite is, vir elke toeris se smaak en voorkeur. Ons was aangenaam verras met die kwaliteit en diens by 'n bekende plaaslike restaurant, in vergelyking met ander dele van die land."