Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Walmer, Sarah Baartman District
Mika's Tree"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."
Krakeel River, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Baie vriendelike mense en pragtige omgewing!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Colleen Glen Self-catering Cottage"Beautiful place! Quite a lot of things to do and see!"
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 2"Great place for people that enjoy their space and love tranquillity."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Ideale plek om van hieruit naar het Addo Elephant National Park te gaan, maar 10 minuten met de auto."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Bay Cove Inn"Jeffreys Bay is een mooie plaats met mooie stranden. Wil je uit eten ga da naar Kitchen Windows, leuk restaurant, lekker eten. Wel van tevoren reserveren."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Guesthouse"Dit is 'n interessante ou dorp met baie ou geboue wat redelik goed instand gehou word. Dit is baie rustig met 'n mooi omgewing. Moet nie alle geriewe van groter dorpe verwag nie maar die belangrikste is beskikbaar en daar is 'n paar goeie eetplekkies om van te kies. Die ideale plek om rustig te wees en te rus."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Owlhouse Backpackers"Die paaie in en uit Nieu-Bethesda is alles grondpad, en mens kan nie vinnig ry nie. Jy ry deur wildreservate so mens sien heelwat wild. Daar is terug nie 'n vulstasie of OTM nie, so wees voorbereid."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Cottage on College"Ons gaan beslis weer St. Francisbaai toe, maar sal sommer ons hele vakansie daar bly. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seester Strandhuis"Jeffreysbaai is sentraal genoeg om die volgende as daguitstappies aan te pak: 1. Baviaans kloof vanaf Patensie na Uniondale. 2. Stormsriviermond en 3. Wolf sanctuary, bird of Eden en Monkey land."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"'n Groot pluim in die dorpie se hoed is die feit dat 'n mens en jou eiendom veilig is."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites"So baie eetplekke, mens weet nie waar om te begin nie, en so baie snuistery plekkies. Die winkelsentrum is nie groot nie maar pragtig en het alles wat jou hart begeer. Die luminous putt-putt baan is absoluut pragtig."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"
Joubertina, Sarah Baartman District
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Heerlike ontbyt by Joub geëet. Langkloof is pragtig."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
De Old Drift Guest Farm"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."
"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"'n Goeie plek om te oornag as jy blyplek soek in Steytlerville."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Steytlerville Villa Guest House"Die dorp is baie skoon en die mense is baie vriendelik."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Bay View Self-Catering"Lieflike strande, lekker speelplek op die duine. Cannon Rocks kan aanbeveel word!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tyday Accommodation"'n Mooi en skoon stad met baie eetplekke en inkopiewinkels. Die wind is net baie erg! Ons het die wildtuin baie geniet! (Die toegang is baie duurder as die Kruger Wildtuin.)"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Wavecrest Self-Catering Suites"Ek het nuttige advies by die toeriste inligting gekry - dit was ons eerste besoek aan die dorp."
Wavecrest, Sarah Baartman District
At the Beach"Landelike dorpie gevoel met wonderlike eetplekke en winkels net in die pad af."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Nine on Uys Street"Seker dat toeriste dit sal geniet. Ons het vir 'n familietroue gekuier en nie regtig die plek besoek nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dolphin View Guesthouse"Pragtige dorp en vakansieplek, maar die strate is in 'n bedenklike toestand!"