Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Patches Place"'n Fantastiese plek. Nog beter is dat dit Afrikaans is. Net waar ons gaan, winkels, strate, strand, - Afrikaans is orals! Lekker."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Luilekker Wegbreek by die See"See was koud, maar blykbaar nie elke jaar."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Alistair House"Ons was nie daar vir vakansie of oorbly op pad nie maar was nie beïndruk met die bietjie wat ons van Cannon Rocks gesien het nie. Beslis nie ons tipe toeristebestemming nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The White House in Walmer"Aangename vakansiebestemming wat 'n groot verskeidenheid doendinge en vermaak aanbied."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Woodlands Cottages and Camping"We enjoyed our stay and we are thinking of coming back again."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Sea Whisper Guest House"Jeffreysbaai is 'n ideale toerisme- en vakansiebestemming! Die lifequards en munisipale beheer is fantasties! Mooi, skoon strande!"
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Sonskyn-hoekie"Baie stil, net een eetplek, lekker min mense. "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
OppiKrom"Sal dit aanbeveel. Sal dalk kan byvoeg dat daar meer gedoen kan word om resturante te adversteer en aan te dui waar om te gaan vir 'n aangename eetervaring. Maar in kort St Francisbaai sal my weer sien."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Timoak"Soos die res van die Oos-Kaap, baie sleg met padaanwysers in en uit die dorpie, maar verder lekker."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Steytlerville Villa Guest House"Historiese, ryk dorpie met baie vriendelike mense."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Timoak"Ons besoek Jeffreysbaai vir die afgelope 20 jaar en dit bly n aangename vakansiedestinasie."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Steytlerville Villa Guest House"Pragtige kerk met interessante tuin. Die bordjies met die familiewapens kan bietjie opgeknap word."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
SonnenMeer"It's quite windy and the beach itself is not that swim safe but within 5 mins you can reach Kenton0on-Sea beach and lagoon which is more swim friendly."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Casalinga On Diaz"Lekkerste kusdorp om tieners te bring vir vakansie."
St Francis, Sarah Baartman District
Cape St Francis Resort"Lekker naby see, Links-gholfbaan en vakansiemarkte."
Krakeel River, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Loved our day trips around Krakeel. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Alfred View Guest House"Very picturesque town with long sandy beaches. Unfortunately, the town centre is a bit run down."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Villa Marche"Very clean. No potholes. People there are friendly."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"A quaint little town. Worth going off the beaten track and miss the busy N1."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sundays Mouth Guesthouse""Windy city" is duidelik."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Bushwillow Jeffreysbaai"Pragtige, goed-versorgde dorp met pragtige strande en 'n lekker vakansie-atmosfeer."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bonsai Cottage"It is a cosy and clean town, my daughter enjoyed the kids beach."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Die dorpie is bekoorlik en het soveel wegsteekplekkies wat afgerond word met die mooiste sonsondergang."