Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
"Die Cederberge, rooibostee, sitrus-industrie en die vallei om die dorp maak 'n kuier die moeite werd."
"The Town was exceptionally busy on Saturday morning with an abundance of farm workers enjoying the free time so we had difficulty as tourists, however there is plenty to Google and do in the surrounding area."
"Dit was ons eerste keer in die Sederberge aan die Koue Bokkeveld se kant. Die plek is asemrowend mooi. Voel amper of jy deur 'n boek reis. Blomme, berge, water, fynbos, wingerde, vrugteboorde, grondpaaie, bokkies en arende."
"The Cederberg mountains are beautiful and offers a lot for everyone to enjoy."
"We love the Clanwilliam area and this is the second time we go up to that side of the world for a long weekend. The scenery is spectacular and the people are very hospitable!"
"Dit het 'n mooi uitsig oor die dam. Dis 'n rustige, stil en veilige omgewing om in te bly."
"Die geskiedkundige dorp het my verras en het die ideale ligging om as basis vir 'n Karoovakansie of blommekyk te dien."
"Clanwilliam is sentraal geleë om na die blomme te gaan kyk of om die Weskus te besoek."
"Citrusdal's main town part just seemed very busy as we stopped there with lots of people on foot everywhere due to the picking season. As with the Old Village as a working farm, it is good to know that people are presented with various job and income opportunities in Citrusdal and thus economically and positively changing the lives of many people, communities and ultimately impacting our nation. This is truly something to be thankful for about Citrusdal."
"Pragtige dorp met vriendelike mense en baie te sien en te besoek."
"We saw beautiful spring flowers and rock formations. The gravel roads were in a good condition and scenic drives are plentiful. People from the region are friendly and helpful."
"The Cederberg has by far been one of the most amazing experiences I have ever had! It is right up there with my favourite local getaways and I am definitely planning my next trip already! "
"Neem eerder genoeg kos en drinkgoed saam, Saterdag was 'n nagmerrie in Citrusdal met al die banke se ATM's aflyn en met Spar wat net 10 mense op 'n slag inlaat, was die wagtydperke net te lank. Ons het wel reggekom by die Spar op die N7 se Foodstore."
"Historic town with beautiful old buildings and a museum. Worth while walking trough the town."
"Citrusdal is 'n klein plattelandse dorpie met 'n breë Voortrekkerstraat en heelwat besighede. Baie bedrywig, besig en mense wat nie weet wat om met hul vullis te maak nie. Kon nie so oplet om te sien of daar vullisdromme beskikbaar is nie. Sal aanbeveel as toeristebestemming met die baie gastekamers en oornagverblyfplekke. Mense vriendelik en hulpvaardig. Kon uit verskeidenheid van plekke kies wat finansieel ook jou sak sou pas."