Geverifieerde Resensie
Clanwilliam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clanwilliam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 349 resensies.
"Wonderful drives through the Cederberg and a comfortable 40 minute drive to Lamberts Bay."
"Clanwilliam and the Cederbarg are a great place to visit, especially during the flower season. The mountains are spectacular and the general scenery amazing. This is my third visit to the area, although this was the first during the flower season, and I have enjoyed myself each time. The Information Center is very good and helpful. I also got some interesting pamphlets and information at the Getaway Show in Gauteng in August."
"Ons her baie lekker gekuier. Die Bushmen's Cave Bergteater is amazing en die kos by Renolds uitstekend. De Kelders het 'n heerlike atmosfeer. "
"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."
"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "
"Clanwilliam is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Indien iemand na Clanwilliam toe gaan moet mens maar biedjie rondry en die ander nabye dorpies besoek."
"Dit is 'n baie interessante dorp met 'n interessante geskiedenis en baie plekke om te besoek. Dit lê ook sentraal ten opsigte van baie ander plekke waar mens kan gaan "kuier"."
"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."
"Enjoyed the musum in the old jail and the visit to a Rooibos farm, as well as the nature reserve at the dam of Clanwilliam. "