Verified Reviews
Gariep Dam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gariep Dam
Rated 4.3 out of 5 based on 1122 reviews.
"Ons was Des 2021 by Gariep en die dam was 112% vol. Dit was 'n magiese ondervinding."
"Met die damwal daar naby, is dit 'n heerlike plek om uit te gaan. Veral nou dat dit ook sterk oorloop. "
"Uitstekende oorslaapplek op pad Kaap toe. Die dam wat oorloop was 'n besondere ervaring!"
"Die Gariepdam is na al die heerlike reëns besig om oor te loop en is dit die moeite werd om te aanskou."
"It's more of a stopover destination, not a travel destination. Not much to see and do besides the dam."
"Die area word gebruik net as oornagplek op pad êrens heen en ek dink dit verdien 'n paar dae se rustig word en die rustigheid inneem."
"The rustic restaurant at the petrol station as you enter town is awesome, with the most divine pizzas and very friendly owners!"
"Nie besef hoe wyd die dam strek nie. Asemrowende gesig om die damwal te sien. Jammer sluise was nie "spuitoop" nie."