Geverifieerde Resensie
Groblersdal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Groblersdal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 37 resensies.
"Het net vinnig deur die dorp gery - was maar onseker waar die beste winkelsentrums was."
"Die dorp self is 'n nagmerrie maar die vakansiebestemmings is baie lekker."
"Die area rondom Groblersdal is absoluut pragtig. Groblersdal as dorp self is die tipe plek waar jy net ingaan as jy dringend by die wikels moet wees."
"Die dorp is klein genoeg, maar ook groot genoeg en het al die nodige fasiliteite."