Geverifieerde Resensie
Great Brak River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 281 resensies.
"Groot Brakrivier is baie mooi met die rivier en die see. Baie min winkels en vermaak vir jong mense. George en Mosselbaai is gelukkig naby. Sal eerder by een van hulle vakansie hou."
"Groot Brakrivier, die beste plek ooit, die beste ligging en jy kan orals heen loop."
"Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities."