Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 284 reviews.
"Een woord: vakansie! Baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig van amper oral in die dorpie. "
"Groot Brakrivier is stil en rustig met landelike atmosfeer, maar binne bereik van baie aktiwiteite by Hartenbos, Mosselbaai en ook George en omgewing."
"Perfectly positioned, for exploring the Garden Route, and an easy drive from Cape Town."
"Ons het van die rustigheid van die dorp gehou, veral na 'n besige dag in Hartenbos en Diazstrand."
"Dis gemaklik geleë vir iemand wat die omgewing wil besoek. Toegang tot die snelweg is maklik. "
"Groot-Brakrivier is nie so besig soos Hartenbos nie en die winkels kan mens besoek sonder om in rye te staan."
"Vat gerus n visstok saam. Sentraal geleë as jy tussen George en Mosselbaai wil toer. "
"Ek het Groot-Brakrivier as 'n basis gebruik om die area van Sedgefield tot Klein-Brakrivier te verken. Gerieflik en nommerpas vir my doel gewees. "
"Groot Brakrivier is 'n fantastiese plekkie. Ontsettend mooi. Sal enige tyd weer gaan."