Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 397 resensies.

Hartenbos

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"Baie veilige en skoon vakansiedorp en baie gerieflik met winkels naby as dit benodig is. Mooi strand en staproetes."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Rus vir die siel. "

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 142

"Bietjie min besienswaardighede en dinge om te doen. Bootritte nie beskikbaar buite seisoen deur die week nie en as daar te min mense is oor naweke word die ritte gekanselleer. "

Hartenbos

Die C Skulp

"Uitstekend."

Hartenbos

Kango 25

"Lieflike en skoon area. Omgewing en nabye dorpe bied baie aan om te besoek en te doen. "

Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge

"Die uitsig is asemrowend en ons sien uit na ons volgende vakansie."

Hartenbos

Lou-Mari

"Dis ons hele gesin se gunsteling vakansie-bestemming."

Hartenbos

Goedgenoeg

"Die beste!"

Hartenbos

Seaview Lodge

"Beste plek in die land."

Hartenbos

Jollie Patrollie

"Aftree bestemming eendag as ons oud is."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Daar is baie om te doen vir die kinders en sal weer daarheen wil gaan."

Hartenbos

Innikol 38

"Very nice holiday destination."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Een van die beste vakansieoorde in Suid-Afrika!"

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Lovely friendly people all greet when they see you walking past. Nice beach area, ideal place to visit and recharge one's batteries."

Hartenbos

Lagoonette

"Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Gesinsvriendelik en winkelsentrum is loopafstand."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Wonderlike, asemrowende vakansieplek."

Hartenbos

Raaswater

"So baie om te doen!"

Hartenbos

B30 Alikreukel

"Ons gunsteling plek by die see."

Hartenbos

Oester 202

"Dis mooi strande, skoon en netjiese geriewe en vriendelike mense."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Baie skoon en netjies."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Perfek vir ouers en kinders!"

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar."

Hartenbos

Alikreukel b29

"Gaan elke jaar ou jaar se sondes af was, bly ons gunstelingplek."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Buite-seisoen sal ons dit vir enige persoon aanbeveel. "

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Dit is 'n heerlike en veilige vakansiebestemming."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Lieflike plek."

Hartenbos

Dolfyn 302

"Vir baie jare al ons gunsteling vakansiebestemming."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Mooi plekkie by die see. "

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang