Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1189 reviews.
"Hermanus is regtig 'n mooi plek en baie rustig. Baie besienswaardihede en dinge om te doen! Ek voel dat daar nog moeite gedoen kan word aan die diversiteit van die omgewing. "
"Sal weer en weer gaan - pragtige ou hotel, netjies skoon en vriendelike diens."
"A great place to enjoy good food, great scenery, wonderful wines and, if whales are in the bay, one of the finest sights in the world. "
"Mooie kustlijn, paar leuke restaurants, maar verder weinig te beleven. Door slechte weersomstandigheden ging onze boottrip om walvissen te spotten niet door en zagen wij zo goed als geen walvissen. In dat geval hadden we Hermanus kunnen overslaan."
"Sal daarvan hou as meer restaurante in die Onrus area ook seekos doen en deur die dag oop is sodat jy nie nodig het om elke dag in te reis na die dorp van Hermanus nie."
"Die kombinasie van see, walvisse, berge, top-restaurante en wynplase sorg vir 'n baie spesiale ervaring. "
"Hermanus is 'n pragtige dorpie met verskeie aktiwiteite. Baie staproetes al langs die kus. Beveel sterk aan om die "Boat-based whale watching" te doen saam met Southern Right Charters en kayaking saam met Walkerbay Adventures. Heerlike eetplekke in die dorp."
"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."
"Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!"
"Beslis die moeite werd en as deel van my "Bucket list" was dit 'n onvergeetlike ervaring."