Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11594 reviews.
"Go and visit it. The restaurant Manna is a worthwhile visit and an unexpected treasure."
"Die dam was baie vol en ons was effens teleurgesteld dat dit nie oorgeloop het nie. Die dorpie is pragtig en ons het veilig gevoel om laatmiddag rond te stap."
"Colesberg is 'n redelike dorpie, maar mense is vriendelik, asook by die restaurante wat daar naby in die omgewing is. Voorwaar 'n lieflike tuiste vir langpad-reisigers."
"Manna Restaurant met sy stoep waar al die plaaslike inwoners mekaar ontmoet en iets onder die prop nuttig, is uitsonderlik en ons het lanklaas sulke kwaliteit skaapgeregte kon eet!"
"They have all the necessities. Not necessarily a lot of entertainment."
"'n Pragtige, opgepaste Karoo-dorpie. Strate is skoon en geboue word regtig mooi gerestoureer en opgepas. Beslis 'n dorpie wat op jou reislysie moet wees!"
"Die Karoo bied soveel geleenthede om te stop en net asem te haal. Van oulike padstalle, geskiedkundige dorpies en heerlike eetplekkies tot gerieflike plaasverblyf. Beslis die moeite werd om dit deel te maak van die vakansie, nie net as oornagstop op pad see toe nie."
"Different experience to last visit. Covid seems to have taken its toll on smaller businesses."
"It is a very small town and has not much to offer. It's a convenient stopover from Cape Town to Pretoria/Brits. The restaurant at "Die Stalle" might not look like much but the food (and cold beer) was amazing."
"Could not safely walk around on foot due to so many car guards and beggars demanding to be compensated."
"Gariepdam was pragtig. Ons was warm ontvang by DeStijl restaurant vir middagete met die mooiste uitsig om te ontspan en kan absoluut aandete aanbeveel by Rustiq Pub en Grill."
"I always pass through this town without stopping and from the experience I received, I will stop again."