Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6283 resensies.
"The best place to be if you are a nature and animal lover. It's like a world of its own."
"Die park is 'n baie lekker plek om uit die stad uit weg te kom. Ek sal beslis weer gaan."
"Die Panoramaroete het my hart jare gelede gesteel en sal altyd 'n baie spesiale roete bly met pragtige besienswaardighede en lekker eetplekkies te kies en te keur."
"Die dorp is skoner as die vorige keer wat ek daar was, wat altyd goed is."
"Baie om te doen. Heerlike stemming. Fantastiese gholfbaan."
"Good holiday destination for a family with small children. It has many beautiful sightseeing spots but other than Gorge lift (Big swing and Ziplining), it doesn't have much to offer in terms of activities."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"There is lots to do but avoid the rural areas/unknown they could be dangerous."
"It is heaven on Earth, die Etopia van die bosveld en vir ons Suid Afrikaaners die klein paradys wat ons altyd soek. Asemrowende plek, hoop hulle kan die bespiegelinge oor die myn wat daar opgerig kan word in die kiem smoor."
"Dullstroom word baie besoek deur verskeie mense. Ons neem deel aan die TRAC N4 Rally al vir die laaste 4 jaar en sal vir seker volgende jaar weer daar wees!"
"Nie veel om in Sabie self te doen nie, maar sentraal geleë om al die besienswaardighede van die Laeveld te besoek."
"Kaapsehoop is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Maak net seker van die plek waar jy tuis gaan."