Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Marlothpark baie kommersieel geraak. Dit raak baie besig met werkers wat in en uit ry. Aande is die beste wanneer dit stil en rustig is. Nogtans heerlik om die wilde diere te beleef."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Goeie sekuriteit, mooi plek, heelwat wild. Duur diesel. Nabygeleë basis as jy dagbesoeke wil doen in Krugerwildtuin. Goedkoopste diesel is by depot in Komatipoort."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Fantastic place, we have been quite a few times and it is always relaxing and feels like you are in the actual Kruger Park when staying at certain properties. I love the fact that the locals and permanent residence/community look after the main focus which is the environment and wild animals. It is truly a special place and every visitor should respect it and enjoy it."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Maak 'n draai by Henk van Rooyen se plek vir 'n onvergeetlike sonsondergang."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Safari Bed & Breakfast"Die dag se besoek aan die Krugerpark en Sabie is beslis die moeite werd veral as jy oorslaap by Bubezi Gastehuis."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Lekker rustig buiteseisoen. Geleë teen wildtuin. Baie wild te sien. Paaie net nie goed nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Kan die eienaarsvereniging asb. net die paaie bietjie regmaak. Ek moes verskeie kere ompad ry na d ander uitkykpunte. Veral Seekoei-weg is 2x plekke onbegaanbaar vir gewone voertuie."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Safari Bed & Breakfast"Ek dink die dorp as sulks is uitstekend geleë vir 'n reisiger na die Laeveld. Ek dink wel die paaienetwerk kort aandag, maar dit behoort nie 'n reisiger weg te hou nie. Twee groot winkelsentrums wat min of meer alles bied wat jy nodig sou hê indien jy iets by die huis vergeet het is beskikbaar, maar, dit gesê, kan die reisiger net so wel hier sy aankope kom doen sonder om met 'n oorlaaide voertuig die pad aan te durf. Ek moes 'n battery op my 4x4 vervang en het dit by Midas kon doen teen standaardtariewe met uitstekende diens."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Die bestuur moet oorbeweiding bestuur. Die verkoop van bokplille vir die voer van die diere moet afgeskaf word. Die diere kom gevaarlik naby die inwoners wat met 'n skielike beweging deur die diere se horings of tande van die vlakvarke ernstig beseer kan word. Die skouers van die teerpaaie verdien ook instandhouding."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Wees maar voorbereid vir baie slegte paaie, watertekort en geen elektrisiteit."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Daar is baie rondlopers wat maklik in die ruigtes kan verdwyn. Dit kan 'n veiligheid risiko wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marlothi Safari Park"Baie naby aan Krokodilbrug wat toegang tot die Kruger gee."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Marloth het geen bekendstelling nodig nie en die bos bied die nodige lafenis vir mens se siel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Veiligheid moet na gekyk word veral by hek-ingaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Die grondpaaie kort beslis aandag. Die paaie is baie verspoel en moeilik om met 'n gewone voertuig daar te ry."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Gerieflik naby die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"Ons was maar senuweeagtig oor die veiligheid, weens die alarm wat ons op aanvraag van die gashere saans moes aktiveer. Ons is net bekommerd dat mens op een of ander stadium daar ook deel van die misdaadstatistiek gaan word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Escape @ Butterfly"'n Plek waar jy kan ontspan en die natuur geniet!"
Marloth Park, Kruger National Park South
515 on Warthog by the River"More attention must be given to border fencing."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbaby Haven"Komatipoort town is very close and the shops there are very well stocked for any long stays. Roads in Marloth still require a lot of repairs because of the heavy rain damage."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Some of the roads could do with a scraper going over them."
Marloth Park, Kruger National Park South
Shawu Bush Cottage"Gaan kuier - 'n netjies ligging. Goed tussen diere en naby aan die Krokodilrivier rivier. Ontspan met gasvryheid en geskenkies van eienaars. Baie dankie Carol en Mike!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Baie vriendelik en lekker, maar bietjie duur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger View Tree House"Roads in the North of Marloth have been severely damaged by recent heavy rains."