Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndlovu Rest"Puik wegbreek van die stad se gejaag! Het vreeslik baie wild gesien, onder andere 'n jagluiperd wat 'n rooibok in 'n boom opgesleep het. Groot troppe olifante wat by die rivier kom wei en gespeel het!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Jackals Dream"'n Wonderlike dorpie waar die straatdiere kudus, rooibokke, zebra en blouwildebeeste is. Naby geleë aan die wildtuin. Die perfekte vakansiebestemming vir almal wat lief is vir die natuur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Wonderlik, lekker! Baie goedkoper as Wildtuin en hope meer luuks!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Bly altyd baie lekker in Marloth. Geniet dit net so baie. Maar hulle sal moet iets doen aan hulle paaie wat op dele baie sleg is, veral in Seekoeiweg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lalapanzi"The roads are quite rough when not travelling with a bakkie or 4x4 vehicle."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Galago's Nest Bush Chalets"Asemrowend mooi en lekker. Sal vir seker mense aanbeveel om daar te gaan ontspan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maphupho Yemali"Perfekte Bosveld-wegbreekbestemming. Alles wat jy nodig het is beskikbaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Huis Maroela"Park was in 'n goeie kondisie na die reën wat geval het die jaar. Wild was volop en lekker om na te kyk! Die slangebewusmaking-uitstalling by winkel was interessant vir die kinders."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Korhaan Self-Catering Cottage"Die Park is regtig 'n wonderlike plek om die diere van naby te sien en is' n spesiale ondervinding. Oor die Paasnaweek was dit net baie vol, besig en redelike raserig met baie verkeer. Ons kon ook nie by die Kruger Wildtuin inkom nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Shame, the bad rains have badly affected the roads, and it was very bad to drive on the small roads."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Marlothpark is 'n baie lekker plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"Great area, friendly people and excellent service."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Definitely a place to retire."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Jackals Dream"Net dat dit altyd lekker is in Marloth. Rustig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Marlothpark sal ons definitief weer sien!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Weltevrede Lodge"Great like the animals walking freely, will definitely go again."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Altyd 'n wenner in vergelyking met Krugerwildtuin se pryse. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Geniet die rustigheid, diere en lekker restaurante met billikke pryse."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Ons het die diere wat rondloop baie geniet - dit skep ’n natuurlike rustigheid. Hou dit asseblief so!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Cottage"Die winkels in Marloth Park se besigheidsure kan langer wees."