Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Baie lekker en rustige wegbreekplekkie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Huis Maroela"As jy 'n liefde vir die natuur het is dit die plek vir jou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Het mooi reën gekry so ek is baie bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Fantastiese plek om te gaan rus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Die paaie is ’n uitdaging na die reën, maar ons het heerlik gekuier en die mense was, soos gewoonlik, baie vriendelik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Park Hippo House"Marlothpark exceeded our expectations and we will definitely go back. For people who love a bush experience it is highly recommended."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3714 @ Ribbok"Baie wildspesies gesien! Baie groen na al die reën. Fantastiese wegbreekplek, asook vir besigheid om die stilte en rustigheid te beleef!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Marlothpark is 'n baie lekker plek om vir 'n naweek of langer te ontspan. Daar is baie bekostigbare plekke om te huur en dit is by die Krugerwildtuin as jy soontoe wil gaan as 'n dagbesoeker. As jy nie lus het om wildtuin toe te ry nie, kan jy net by die huis ontspan en nogsteeds baie wild tussen die huise sien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Rustige, gasvrye bosveldvrede."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushbaby Lodge"The roads have taken a terrible pounding from the rains recently and need to be upgraded ASAP."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Plek om te wees as jy 'n liefde het vir die natuur en diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"'n Moet-bestemming vir enigiemand wat lief is vir die natuur en diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Baie lekker bosveldbestemming veilig en mooi. Die winkels het ’nbekostigbare verskeideinheid items. Al die personeel is vriendelik en behulpsaam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Simcha Lodge"Waarsku besoekers om nie met klein motors te gaan nie. Die grondpaaie is in ’m baie slegte toestand na die reën."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"I love that they respond to injured animals and allow for limited interaction with clearly set out rules. Would love to visit again soon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Lekker plek om 'n kort wegbreek van die stad te neem."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Baie lekker plek om te gaan rus so tussen die diere en ook naby aan die wildtuin. Sal weer daar 'n plek bespreek vir my volgende trippie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Majuli River House"Kan Marlothpark absoluut aanbeveel vir toeriste. Pragtige wild en natuurskoon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Die vullishoop by die hek is teleurstellend en doen afbreek aan die mooi van die park. Sou dit graag toegebou wou hê om minder opvallend te maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Great place for holiday. Close to the Kruger and if you're really staying for a long time, you could even visit Mozambique and Swaziland."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"As jy 'n mens is wat lief is vir die bos en vir diere is Marloth jou plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Die paaie kort aandag en vir ’n gewone voertuig is dit byna onmoontlik om langs die rivier te ry. Die voertuie handhaaf nie die spoedgrens nie, veral in Swartwitpenspad en dit voel asof dit ’n snelweg is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Delagoadoring"Ons kuier graag daar en sal weer graag in Marloth bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Nader aan die Kruger kan mens nie. Wonderlik, rustig, en sielverkwikkend."