Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Majuli River House"I felt Marloth Park is a piece of heaven on earth. We stayed at Marloth Park before and this was our 2nd time and we still love the place."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Die park is baie besig, ek het 'n rustiger park verwag. Daar was baie verkeer en oral het mense rondbeweeg, inaggenome dat dit langnaweek was. Daar was ook 'n bouery naby wat die rus verstoor het - wat seker onvermydelik is. Maar oor die algemeen is dit te besig na my sin en die paaie is op sommige plekke regtig baie sleg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Inkwazi Place"Die pad binne Marloth is baie sleg en uitgery. Bourommel is 'n groot probleem. Die diere is 'n groot plus, dis heerlik om so naby die wild te kan wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Cheetah Plateau"We love it there. It's now our 5th time."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zebra Cottage"Ingangsbeheer moet opgeskerp word by hekke. Beseerde diere moet na gekyk word en behandel word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marlothii Safari House"Roads in some of the parks are very bad. The security in Marloth Park is not good. No one stopped us at the booms, so basically anyone can enter. We feel this needs to be looked at very seriously"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Baie mooi. Kan baie besig word. Veral die hoofstraat."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sweet Thorn House"Dit wil voorkom of die erwe baie naby mekaar is, die een huis kyk binne die volgende huis vas, sou verwag dat daar meer spasie tussen eiendomme moet wees vir die diere om te kan gemaklik beweeg, tans is die park nog nie vol nie, maar daar is dele waar die huise te naby mekaar is in my opinie. Diere is redelik mak om te voer wat 'n wonderlike ervaring bied aan kinders, van die strate is baie erg beskadig na die reën en sal kan doen met 'n skraap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Amazonke"Marlothpark is baie lekker. Sal enige iemand aanraai om daar te gaan vakansie hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Daar is baie mense wat toegang het wat dit so bietjie onveilig maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nghala Self-catering Holiday Home"Marlothpark is een van ons gunstelingbestemmings. Ongelukkig is die paaie met elke kuier in 'n slegter toestand as die vorige keer. Dit wil voorkom asof die swaar reën slote spoel wat met elke reënbui net dieper en dieper spoel en nie opgevul word nie. Selfs die pragtige voetpaadjie teen die grensdraad aan die rivier se kant is deesdae plek-plek onbegaanbaar. Ten spyte hiervan is dit 'n wonderlike plek om weg te kom van die stad se geraas en die natuurlewe te besigtig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushveld Symphony"We're always happy to revisit Marloth Park for the setting, the wonderful accommodation options and proximity to the Kruger National Park. One concern is that the road surfaces do present a problem for saloon-type cars but that could be seen as a blessing as it ensures cautious driving, although we have not yet seen examples of unruly road manners after several visits."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid"Love Marloth. Gaan elke jaar!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Ons lief Marloth en gaan elke jaar! Dis die beste! My hart verlang na niks in die bos nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"Nommer een selfsorgbosverblyf in SA. Sal weer gaan so gou moontlik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nyeleti Villa"Sal graag meer male daar wil kuier. Mooi plek so in die bos met die nodige winkels en restaurante."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"Marlothpark is beslis die beste vakansiebestemming vir natuurliefhebbers wat naby die Krugerwildtuin wil ontspan en die stilte wil ervaar. Verblyf is bekostigbaar en daar is heelwat aktiwiteite. Die winkeltjies is ook baie gerieflik met groot verskeidenheid, vir al daai nodigste goedjies. Sal weer en weer die pragtige plek besoek. Marlothpark voel soos ons 2de tuiste."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"We love Marloth Park as Kruger Park is accessible and we found that we could have a quiet day at home in the pool and the next day a trip to Kruger. My kids loved feeding the animals and the location of Kudus Crest is good for listening to animals at night. The local roads in Marloth Park are not good and a suitable car is preferable to drive all the roads."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Getaway"Perfect location for Kruger Park visitors."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hyenas Call"A great destination for resting and relaxing in the bushveld, with lots of wildlife to be seen from the comfort of your accommodation."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sparrow 615"As mens net rustig wil wees en weg van die geraas van die stad wil kom, dan is dit die plek om te wees."