Geverifieerde Resensie
Kruger National Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 107 resensies.
"Van Pafurie tot Punda Maria kon ons 'n groot verskeidenheid wild vind. Buffels, olifante, sebras, blouwildebeeste, njalas, krokodille, seekoeie, kameelperde, vlakvarke, kameelperde, steenbokkies, koedoes en wildehonde. Voorwaar 'n belewenis."
"Hul raak net baie duur vir ons binnelanders. By die busse wat rondbeweeg gooi hul chips papiere by vensters uit. Phalaborwa-hek gooi hul vuilgoed naby die hek waar toeriste inbeweeg, skep 'n swak netheid. Sal weer gaan."
"There don't seem to be as many animals as there used to be. Very disappointing. We traveled large areas over four days."
"Bring everything you need including food and drink as the prices in the reserve are exorbitant."
"Die Nasionale Parkeraad sal dringend moet kyk na die algemene netheid en instandhouding van tuine in kampe."
"I would recommend staying outside the park rather than inside. Way too pricey for such poor quality!"
"Kruger is stunning. The nature and wildlife are amazing and the guides are all passionate about nature. Many of the park's accommodations feel a bit outdated and could do with some updating especially for the price one pays, it would also be nice if there were more options of accommodation that has 1 large bed for couples rather than 2 singles pushed together. But, overall, we are there for the nature and that did not disappoint."
"Dit was goed om te sien die meeste van die grondpaaie is vir die eerste keer in jare geskraap!"
"We have expected something better. The Addo Elephant Park is a far better choice."
"Great plek soos altyd net jammer dit verander bietjie met al die kettingwinkels en plekke wat daar oopmaak. Vat van die ongereptheid weg van die wildtuin soos ons hom leer ken het."
"Nthakeni Bush Camp was vir ons baie gerieflik uiters netjies en bekostigbare vetblyf"
"Hopeloos te veel olifante, buffels en kameelperde. Die veld van noord tot suid is verskriklik verniel. Piekniekplekke en ablusies in kampe gaan maar agteruit."
"Fantastiese plek! Netjies en skoon en mooi! Die diere is in 'n baie goeie toestand!"
"Die Krugerwildtuin bly maar 'n wonderlike plek. Ons het baie diere en voëls gesien en die natuurskoon en plante is pragtig."