Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 301 reviews.
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."
Kroonstad, Northern Free State
Oppihoek"Kroonstad is a good place, but only bad roads here and there."
Ventersburg, Northern Free State
Bosrand Glamping"Dit het alles wat mens nodig het. Ons verblyf was buite Ventersburg."
Kroonstad, Northern Free State
Oppihoek"Lekker tydjie saam jukskei familie. Was my 2de keer die jaar in Kroonstad in Desember. Noodapteek is fantasties in Kroonstad. "
"Nice that is nearby the shopping centre and the restaurants. Very convenient."
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Ons het laataand arriveer en vroegoggend vertrek. Teen hierdie tyd behoort gesoute toeriste te weet dat elke klein plattelandse plekkie aangename verrassings inhou. Doen moeite om meer uit te vind oor die dorpie en die omliggende omgewing. Gebruik sommer plaaslike inwoners soos gastehuis-eienaars as bron van inligting. Plaaslike mense weet gewoonlik die beste. Ventersburg het meer as een vulstasie om jou en jou motor te vul en verfris. Kan die Caltex-vulstasie met Maxi’s by dit, geleë reg langs die snelweg, sterk aanbeveel. Die Willem Pretorius Natuurreservaat en Aldam (Allemanskraaldam) is beslis ook die moeite werd om te besoek. "
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Die dorpie self bied nie veel meer as rustigheid nie. Ons het 'n apteek gesoek en is meegedeel daar is nie een nie. "
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."
Oranjeville, Northern Free State
Vaaldam @ Sgt Pepper's"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."
Naudeville, Northern Free State
Villa Siesta Guesthouse"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."
"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."
Oranjeville, Northern Free State
Vaaldam @ Sgt Pepper's"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."
"Ek het al vergeet hoe rustig en mooi die Noordelike Vrystaat is. Fantastiese omgewing. "
Ventersburg, Northern Free State
Third Rock Guest House"Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf. "