Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Lovely old shops with friendly people. Enjoyable for an overnight stay, but I think you have pretty much seen everything over a weekend. Close for a weekend away."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Maak dit een van die bestemmings wat jy nog die jaar moet besoek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterside Rest Cottage"Altyd 'n wenner, 'n lekker wegbreekplek."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Ranch Guesthouse"Was te kort daar om alles te gaan beleef en ondersoek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oppiberg Guesthouse en Spa"It's a vibey area. Make sure you have saved up some holiday money to partake in extras around the area such has hot air ballooning, hiking, water skiing, etc. There are some great restaurants in the area too. Not too far from busy areas like Johannesburg and Pretoria. I would recommend this place to social, family/friend groups that like to be out and about in nature while also fairly close to holiday activity sites."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Dink om safari te bespreek. Die voertuie laat weet mekaar waar daar diere is."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"There for a sport event. Town looks clean and friendly."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Baie vervalle. Paaie in baie swak toestand. Ons was daar as sportondersteuners."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"There are many lovely shops, art galleries and a wide range of restaurants and coffee shops. It becomes very busy over weekends. Unfortunately Parys is experiencing a lack of clean water supply and there are a lot of potholes in some streets."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The French Affaire Self-catering Guest House"Lovely little town, perfect resting place."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Little Flora Guest Accommodation"Pragtige natuur. Wonderlike plekke om te besoek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Bestuur kan beslis begroot om al die oorblywende hoekpale, geboue, windpompe ens. en rommel af te breek en weg te ry."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Vriendelike personeel, netjies en die reservaat word goed onderhou."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Cottage @ 49"Parys is 'n regte "help my krap" dorpie. Winkeleienaars doen moeite om jou te bedien en verleen hulp tot jy gekry het wat jy gesoek het. Dankie daarvoor."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Amber Moon"I was so happy with myself to take a trip to Harties, it was a great move."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Very friendly people and good restaurants. Try Cheetahs for great dinners and Waterval farmstall for breakfast and lunch."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Warm mense en oulike plekke om te besoek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Die enigste ding wat my gepla het was die padgeraas in die aande, maar ek verstaan en weet daaraan kan niks gedoen word nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Dit is 'n stukkie wildernis baie naby aan Pretoria! As 'n mens tydsgebonde is, is dit baie vinnig om te bereik en 'n soortgelyke ervaring te ervaar as the Krugerwildtuin."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Ek was verras deur die vriendelike personeel by die hek, plek is mooi skoon en aanwysings goed uitgesit om nie te sukkel en wonder waar jy is nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Plaas Toe"As jy die nodige permit en fooie betaal het, begin dit duur raak."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Mister C"Daar is heelwat om te sien en doen! Ons beveel Harties beslis aan vir 'n lekker naweek."