Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Vir 'n studente dorp is daar skokkend min om te doen! Net fliek/shop/drink!"
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Verskeidenheid winkels en restaurante orals waar jy koffie kan drink en middagete geniet uit die boonste rakke, dorpsmense is vreeslik gasvry en vriendelik en dis 'n bekostigbare wegbreekdorp."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Net die dam, maar anders baie mooi."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons het min wild gesien."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Hideaway"Klein dorpie met baie potensiaal. Meer uitbreiding sal van toepassing wees."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"It's a beautiful place for holidays."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Shallow Pig Cottage"Nie gegaan as toeriste nie - troue bygewoon - maar Potch is 'n pragtige plek."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aardvark Guest House"Straatname kan baie meer opsigtelik gemaak word."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Dit was verwarrend oor waar ons die selfdrive kon doen. Daar moet meer aandag daaraan gegee word. Ook te veel reëls i.v.m. waar jy mag ry. Ek voel as jy betaal en jy hou by die reëls, mag jy ry waar jy wil."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Vriendelike staf en as jy stadig deurry op die selfroete is daar definitief iets om te sien."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Dinokeng is bigger than I thought, but small enough to go for a great game drive. Really enjoyed our time in Dinokeng."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Muqurati Lodge"Oulike reservaat. Van die paaie net buite die reservaat is in slegte toestand. Ons het deur 'n paar baie groot slaggate gery en 2 bande beskadig. Andersins 'n goeie bestemming."
Parys, Escape From Johannesburg
Gentle Breeze Retreat"Oorweeg werklik om jou geld in hierdie pragtige dorpie te gaan spandeer, sodoende lewer ons 'n bydra tot die behoud van hierdie eg Afrikaanse plekkie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Manor"Hartbeespoort Dam is a wonderful vacation destination with the magnificent Magaliesberg Mountains."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Ons was al verskeie kere daar en dis altyd 'n nuwe ervaring."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"The game reserve is well marked and easy to navigate. "
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Great for history, lovely little shops and places to eat. Highly recommend the underground mine tour. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Bietjie Vrede"Kgaswane Natuurreservaat sal baie kan baat van beter inligting, meer staproetes en meer diere. Brauhaus Afrika vir middagete puik. Jasmyn met sy mark is vir 'n oggend en 'n lekker middagete puik. Hartebeespoortdam skokkend vuil met rommel op die water by die dammuur."
Villiers, Escape From Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"No restaurants really in Villiers - we had to eat at the Wimpy at Engen."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Lovely game farm close to Johannesburg. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Manor House @ SeMoer"Potch is 'n pragtige dorp, maar baie verwaarloos."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"It's only the eateries that give Harties a buzz."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"Travelled safely for the night. Nothing can be said for one night. It's a nice place to be."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Great location for an affordable family outing."