Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Selfie House is 'n definitief as jy in die omgewing is!"
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Wonderlike plek en mense. Zau-spa is beslis ook 'n bestemming om te besoek vir baie lekker ontspanning en bederf deur baie vriendelike en gasvrye mense."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Komodo Guesthouse"Vriendelik, netjies, baie warm natuurlik. Ryk aan geskiedenis!"
Witbank, Escape From Johannesburg
Rock Art Guest House"Lug baie vuil. Vragmotors en paaie maak dit onveilig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Aloe Haven"Probeer defnitief die Pienk Huis se vars gebakte produkte dis besonders lekker."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Dis 'n openbaring om 'n Groot 5-reservaat binne 30 minute se ry te ervaar."
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Baie rustige plek, lekker eetplekke en baie om te sien."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Tons to do and great university to attend."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Leopard Lodge"The dam looks like a trash can it's disgusting."
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
Huis Afrika"Dit is 'n baie lekker woongebied as jy kuier en baie lekker geriewe in die area."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
YS Bos Hys"Ons is mal oor Dinokeng en besoek die wildreservaat gereeld. Dis gerieflik naby aan JHB en bied 'n wye verskeidenheid verblyfopsies en restaurante. Selfry-roetes bied goeie wildkyk-geleenthede en piekniekplekke is baie netjies. Meeste lodges bied ook wildritte aan en daar is selfs 'n microlight-vlug opsie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Very confusing to navigate."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Hope they can get the dam cleaned."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Mia Hills Guest House"Harties is 'n baie lekker kuier omgewing en alles daar was uitstaande."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Wagondrift Game Lodge & Spa"Waarde vir reisigers en hoogs aan te beveel."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Sommige van die winkeltjies is teleurstellend, en daar is nie veel nie. Ons het wel die Duitse Bierfees geniet."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Bettie's Luxury Lodge"Kroonstad is a good overnight destination between the Western/Eastern Cape and Gauteng/Mpumalanga."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Die strate is 'n nagmerrie! Topskole en netjiese geriewe!"
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Not much, was happy with everything we saw."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Vredelus"Het baie lekker geëet by die Park Hotel - kos en bediening was puik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Die vuilheid van die dam was vir ons 'n groot skok en baie teleurstellend, want ons ken die omgewing goed van jare terug, verder lekker met great eetplekke ens."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Gemsbok Cottage"Die verskil tussen jare terug en nou het astronomies verswak. Ons weet dis die munisipaliteite regoor Suid Afrika. Maar sal altyd lief bly vir Bethlehem."