Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Paaie in selfbestuurarea is in 'n baie slegte toestand en ek sal voorstel word slegs met 'n SUV / 4x4 voertuig gery."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Plaas Toe"Dinokeng is lekker naby Pretoria vir 'n naweekwegbreek. Jy sal net 'n bietjie moet soek as jy die Groot 5 wil sien. Paaie is geskik vir byna enige motor en daar is heelwat eet- en kuierplekkies."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Loved the self-drive option, not far from home and saw animals aplenty!"
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Not many venues or decent restaurants to visit in the area. Activities are quite pricey. Beautiful area, though."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Dit is noodsaaklik dat die dorp se elektrisiteit en waterprobleme vinnig aangespreek word vir die oorlewing van toerisme en as node vir landbouers."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Greenfinch Lodge"Al die hekwagte het 'n ander storie oor die nature conservation fooi en permitte vir selfry - selfs die staf van die kamp waarnatoe hulle jou stuur is bietjie verward."
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
ADO Guesthouse"Pad na ADDO nie in 'n goeie toestand nie. Baie slaggate."
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
Ledumo Lodge"Witbank (Emalahleni) is a mining area. Travel for business, not for tourism."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Ons het net oorgeslaap. Ons het wel gaan eet by die enigste restaurant, wat die Spur is."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Where are all the animals? We had difficulty finding any. Game viewing was poor."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hogs Guesthouse"Die reservaat self is 'n wonderlike plek, net sommige mense kan nie by die spoed hou nie en hulle moet altyd jaag."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
The Well Gastehuis en Retreat"Kroonstad nie ingestel op toeris, of persone wat langer as paar dae bly nie. Geen plekkie as koffiewinkel, of iets in diervoege nie. Wou melkskommel saam met ons kind drink, net Spur was daar, Wimpy op 'n onveilige plek in middedorp. Geen opsies."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Gracia"Ons was daar vir Bokkieweek, dus nie veel van Kroonstad self beleef nie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Potchefstroom was so rustig en het 'n plattelandse atmosfeer."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"It is really a traveler's paradise."