Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Ons wat vir die eerste keer daar was, het die kaart ons baie verwar. Dit sou gehelp het as mens 'n kaart of pamflet kon hê wat die lodges, met huisies, eetplekke en restaurante met prente en privaat lodges kon aandui. Die kaart met die klomp syfers op het ons nie veel gehelp nie. Ons is miskien nie goeie kaartlesers nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Parys se winkels maak een na die ander toe. Teleurstellend."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Owl Spot

"Baie naby en gerieflik vir Gautengers."

Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg

Berry Lane Gastehuis

"Ons was daar vir Bokkieweek. Hulle was hierdie jaar meer voorbereid as verlede jaar vir ons duisende mense. Dankie ook vir die welkom "banner" in die hoofstraat. Dit word gesien en waardeer."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Baie toeristedorpe het groot borde met die omgewingskaart daarop op strategiese plekke. Glo dit sal waarde toevoeg."

Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg

Lamon Guesthouse

"Dis baie hartseer om te se, maar om eerlik te wees, Kroonstad bied nie veel aan 'n toeris nie. Dis 'n ware tentoonstelling van die agteruitgang wat die Vrystaatse munisipaliteite bewerkstellig het. "

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Vredelus

"Hoofstrate vol slaggate."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Chameleon Bush Lodge

"Once again an amazing experience with awesome sightings!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Plaas Toe

"You can't go wrong visiting Dinokeng!"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Harties is lovely, lots to do and see."

Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg

Verheugd Gastehuis

"Klein dorpie maar met warm hart vir die besoeker. Het dit baie geniet."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Abelia Guest Rooms

"Die dorpie kort baie geld om hom tot sy eertydse glorie te herstel."

Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg

Berry Lane Gastehuis

"Dorp is netjies en Bokkie-week was 'n groot sukses."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sambane Bush Lodge

"Baie lekker naweek wegbreekgeleentheid saam met vriende. Arlington Brewery en Veldjerondom piekniekplek is 'n moet. Neem net kennis dat die winkeltjie by Veldjerondom net Saterdae en Sondae oop is."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Heerlik geëet by O's Restaurant, loopafstand vanaf Rose Acres. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Parys Overnight Stay

"We travelled for a sporting event at Koedoeslaagte which was great. Don't think we would choose to visit the actual town again but will come back for the MTB race."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Six Second Avenue

"Munisipaliteit se verval duidelik sigbaar aan sy dinslewering soos paaie, water en toeriste-aantreklikheid in Hoofstraat."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rustenburg Palm Lodge

"Baie interresante stad met vreeslik baie besighede. Ons verblyf was baie aangenaam."

Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kasteelkop Guest Farm Farmhouse

"Plaasjapie is 'n moet vir 'n lekker ontbyt."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet

"Dinokeng is 'n uitstekende toeristebestemming."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Marose Cottage

"Ons het die Duitse Basaar terdeë geniet! So ook die staptog by Kranskloof, uitdagend maar mooi!"

Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg

The Two Wild Olives

"Mogwase is a small town with minimal convenience, but extremely close to the Pilansberg - easy access to Monyane gate."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"In die agt jaar wat ons kind daar studeer, het die geskiedkundige dorp se infrastruktuur merkbaar agteruit gegaan. Jy het 'n vinnige oog nodig vir al die slaggate."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang