Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Franschhoek is asemrowend mooi."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
27 On Ray"St. Helenabaai is 'n klein dorpie, maar het 'n paar restaurante, 'n lekker Spar en 'n apteek. 'n Pragtige groot strand en dis rustig. Daar het baie ontwikkeling plaasgevind in die laaste paar jaar, maar dit behou steeds die klein kusdorpie-gevoel."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"We often stay in St Helena and always have a good time."
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Witsand bly vir ons as 'n familie 'n tradisionele vakansieoord. Dit is elke keer lekker om af te sluit vanaf 'n besige tyd."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"Ons was oor 'n Paasnaweek daar en dit was rustig en stil."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Surfers Heaven"Klein dorpie, maar het alles wat jy nodig het. Lekkerste restaurante en vriendelike Weskusmense. Sal beslis weer daar gaan kuier."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Rustige dorp met slegs kafees. Die naaste dorp met meer winkels is Lambertbaai. Elandsbaai is perfek vir 'n wegbreek uit die stad. Hierdie bestemming is perfek vir visvang en kreefduik."
Witsand, Escape From Cape Town
Waterford Holiday Home"Witsand is gorgeous. We loved the little town and the friendliness of the inhabitants."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Outydse sjarme is wat die dorpie uniek maak. Vriendelike mense en heerlike kos."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Lekkerberg"Bietjie dood en min interessante winkels. Meeste plekke maak vroeg toe."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Stay at Perlemoenbaai"Dit was vir ons 'n voorreg gewees om Gansbaai te verken."
"Die prentjiemooi ritte en die gevoel van die plek is nogals nice."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Holiday on Harrier"Quaint, beautiful beaches unspoiled and untouched."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Guest House"Die ligging was awesome. Sal beslis weer soontoe gaan."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Wild Olive Self-Catering Cottage"Pragtige dorp en omgewing."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Lemon Tree Cottage"Heidelberg is een van die Wes-Kaap se pragtige, versteekte diamante wat die moeite werd is om te ontdek."