Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
"Pragtige boomryke dorp, mooi omgewing. Baie vir jongmense om te doen in die omgewing, maar nie juis vir ouer mense nie en wat aangebied word is ongelooflik duur. Beslis nie vir die SA toeris nie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Prawn Lagoon"Langebaan is vriendelik, skoon en veilige gemeenskap."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Plumtree Farm"Love the countryside. It is surrounded by beautiful mountains and has a lovely river."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Oulike dorpie tussen die berge."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Reed Cottage at Stanford"Baie mooi en interessante dorp, met vriendelike inwoners."
"As jy Suid-Afrika ken is dit geen probleem, 'n stad as Paarl is baie besig. Ook baie geskik vir allerhande uitstappies binne 'n dag."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Cabernet Cottage"Pass, needs to be cleaned up, a lot of litter has been thrown over cliff edges and people use the area as a toilet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"Loved Hermanus! Will definitely visit. Beautiful restaurants. Exceptional friendly service. Hermanus community is very friendly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Pearl"Pragtige vissersdorpie. Heerlike restaurante. Die Seekat was tops!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Habibi 1"I have always wanted to visit Paternoster and finally got to it. Loved it, only regret I didn't make it a few days more. Beautiful town, with friendly people."
"A good place to go to rest and have a good break away from city life."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
180 Degrees Ocean Experience"Sal lekker gewees het as daar meer dierevriendelike restaurante was."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
NetReg"Rustig, veilig, netjies, ryafstand vanaf Paternoster, Langebaan ens. Ek wens ek kon daar woon."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Grace B&B"Moet gaan stap langs die kus, die grotte gaan sien en die strand by De Kelders geniet."