Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Villiersdorp, Escape From Cape Town
3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate"Ek sou nie in die dorp self wil bly nie."
Agulhas, Escape From Cape Town
Two Oceans"Love Struisbaai. It holds a special place in our family's hearts."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mythos"Daar is niks om te doen en die hele dag om dit te doen. Rus vir die siel."
Velddrif, Escape From Cape Town
1 Kingfisher Heads"Bokkomlaan is net onder akkommodasie en kort nog baie aandag. Plekkies kort verf en so bietjie make-over. As toergids, is daar nie aanduiding in hoofstraat van iets merkwaardig om te gaan sien nie."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
16 Perlemoendraai Beach House"Pragtige dorp waar mens heerlik kan rus."
Gansbaai, Escape From Cape Town
White Shark Lodge"Gansbaai bly een van die heerlikste, mooiste plekke in ons land."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Walviskus"Groot winkels (Spar, OK, sommige wegneem ete plekke) is toe op Sondagmiddag. As jy op 'n Sondag aankom, bring saam wat jy daardie dag gaan nodig kry."
Wellington, Escape From Cape Town
Cummings Guesthouse"Lovely cafes and hidden gems in close proximity of Cummings, where you can grab a delicious coffee, home-baked goods and local produce."
Agulhas, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"Best place on earth! Extremely diverse, and fun for families and large groups."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
28 Duiker"Fisherhaven itself is a strange little village but Meerenbosch is a rare find. Set on a peninsula between a lagoon and the ocean, you can enjoy the best of both worlds."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Nie veel te doen nie, maar naby aan ander plekke soos Langebaan, Vredenburg, ens. as mens bietjie wil uitry. "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Eldorado Self-Catering Country House"A beautiful town to visit for a weekend or night."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"Die pad tussen St. Helanabaai en Paternoster is toe. Mens moet via Vredenburg ry. Dalk moet julle dit net op die advertensie sit, dit maak dit net makliker as mens dit vooraf weet."
Wellington, Escape From Cape Town
Monte Vidéo Guest House and Function Venue"Baie rustig en na aan die natuur."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Ons sal graag eendag daar wil aftree. Dit is 'n stil, vriendelike gemeenskap die wat ons al ontmoet het."