Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Sal 'n oulike winkelsentrum opsit met nog 'n winkel soos Woolworths vir hulle lekker eetgoed. 'n Speelpark vir kinders om in te speel. Daar is baie grond. L'Agulhas het meer eetplekke as Struisbaai. Hulle kan doen met nog 'n eetplek met heerlike vis, ens. Die naaste dorp is te ver. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Marianne's Self-Catering Flat"Al ons kampe wat ons hou is basies in Langebaan oor dit so goedkoop is en vriendelike diens lewer. Die plek self is asemrowend!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Dit is 'n pragtige plek, baie lekker stil. Ek het baie gehou van die donkerte (geen straatligte), want ek is oorspronklik van Algeria in die Cederberge en daar is ook geen straatligte nie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Baie lekker plek, mense is vriendelik en baie veilig. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Pearly Beach se strand is verskriklik mooi, die water is warm genoeg vir die kinders om te swem, die mense is verskriklik vriendelik en knoop graag 'n geselsie aan. Ons sal baie beslis weer daarheen wil gaan vir 'n wegbreek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Lief Paternoster, nuwe blikkies uitstekend en Gaaitje se kos is heerlik!"
"We went for a wedding so didn't see much of Caledon to be honest. However, "Die Woud" wedding venue just outside Caledon is the best wedding venue I have ever been to. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Goeie bestemming met strande by Franskraal en die Plaatsje. Ons het ook die vallei Bodhi Kaya en Farm 215 besoek. Ook Stanford en Napier en Eliminate is naby. Cape Agulas is baie spesiaal vir Hollanders."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paella"Die kreefsmouse was baie erg. Ons het net gestop by ons verblyf toe staan daar al een agter die kar. Orals waar jy stop by 'n winkel of naby die strand klim hul amper binne in jou kar. Paternoster is ongelooflik mooi met sy pragtige strand en al die mooi wit huisies, maar sal nie op hierdie stadium ooit weer daar slaap nie. Die kreefsmouse maak dit net baie ongemaklik al kom ons van Gauteng af en is gewoond aan bedelaars en smouse. "
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Rustig en afgesonder. Nie soos die besige Stellenbosch nie."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is gerieflik om verskillende plekke te besoek."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Coastal Holdings"Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellamente Sirene Guesthouse"Mal oor die grasperk by die privaat strand. Kinders kan veilig swem en ouers kan rustig agteroor sit en die natuur beskou."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Vol vriendelike mense. Almal groet almal. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle Bed and Breakfast"Netjiese, skoon dorpie met die mooiste wit branders. Die eetplekke is uitstekend. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster is a wonderful weekend getaway. Lots of lovely places to eat and shop. Beaches are gorgeous."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"We loved Paternoster and will definitely visit again."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"Worcester is 'n baie lekker plek. Daar is nou nie veel om te doen nie, maar die mall en die stampkarre is verseker 'n pluspunt."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"If tranquillity, good security and friendly people is what you are looking for, then this is the place to be!"
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Pragtige plaasomgewing naby alle dorpe en stede, asook Stellenbosch Universiteit."