Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"Parternoster Hotel se kos is uitstekend en baie van die ander hotelle in die Weskus kan by hulle leer. Dankie vir julle goeie diens. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Do the walk to view the San paintings and the drive to Wuppertal (gravel road). The views are breathtaking!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"It would've been nice if there was more things to do. We were disappointed that we could not see the salt making process, as Cerebos no longer do tours. I would also not recommend that you stay over on a Monday, as everything is closed on Mondays. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"'n Mens kan nog hier rus, sonder te veel toeriste en die lekker grondpad maak dit vir my soos Darling en Clarens se kunstenaarsplekkies. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Lieflik still en 'n natuurskone toeristebestemming. Darem nie verlate nie en het gereelde toeristegroepe om die punt waar die twee oseane ontmoet te besigtig. Vriendelike mense en lekker seekos te vinde."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"Struisbaai is 'n oulike dorp en ek sal hom aanbeveel as 'n toerismebestemming."
Die Boord, Escape From Cape Town
Eikepark Self Catering"Nice and calm part of beautiful Stellenbosch."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bokkoms Guest Flat"Meer stalletjies, museum met geskiednis van Paternoster. "
"Mooi en stil dorpie met waarde vir geld, antieke meubels te koop en die lekkerste kos in die verskeie restaurante."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Paternoster kan gerus 'n kitsbank of twee aanskaf, en dalk 'n SPAR. Dit sal die in-en-uitry na en van Vredenburg uitskakel. Paternoster is een van my gunstelingvakansieplekke so ek geniet nogal die eenvoudige leefstyl daar."
Port Owen, Escape From Cape Town
Riverhouse-Velddrif"Port Owen is nie te ver uit die stad nie, maar tog weg van al die stadsgeraas."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Ons was verstom dat daar in al jou behoeftes voorsien word."
Swellendam, Escape From Cape Town
Fleckvieh Guestfarm"Pragtige dorp met die mooiste ou geboue en die dorp is netjies en skoon en het restaurante om van te kies en keur."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Die klimaat is matig. Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Die aftree-oorde is naby baie besienswaardigdhede. Jy kry alles waarna jy soek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Le Manoir de Brendel Guesthouse"Franschhoek is iets spesiaals. Baie mooi omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Die locals roei die kreef uit en die polisie hou hulself blind vir die verkoopsmanne langs die pad! Dit was baie hartseer om te sien hoe openlik hulle met hul sakke vol kreef loop en verkoop, en hoe die polisie ander pad kyk as hul verby hul ry."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Lovely place and peaceful. Would love to stay there very soon."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Lovely quaint village. Perfect for a few days to relax. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Riverhouse-Velddrif"Pragtige skoon dorpie en laat 'n mens dink aan Walvisbaai. Vriendelike mense met die lekkerste en varste seekos. "