Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Franskraal is 'n baie rustige dorpie wat ek weer sal besoek."
Montagu, Escape From Cape Town
J's Audacious Living 2"Iets van alles: natuur in die dorp, goeie museums, mooi kerkgebou, goeie eetplekke en lekker droë perskes."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Book your restaurants well in advance or you will not get a table easily, especially in December. Most restaurants are closed over Christmas and New Year."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Gates"Ons kom al vir 32 jaar Pearly Beach toe en het alle veranderinge oor die jare meegemaak. Ek dink egter nie dat Pearly Beach op regte vlak is as toeristebestemming nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Rustig plaatsje met wel twee hele lekkere restaurantjes: Koornlands (om te dineren) en La Belle Alliance (om te lunchen). Lekker plaatsje om even tot rust te komen. Verder niet heel veel te doen in de nabije omgeving."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Die grondpad was 'n nagmerrie, Geen voertuig kan daardeur nie en dit is slegs vir 4x4's."
Swellendam, Escape From Cape Town
Fleckvieh Guestfarm"Pragtige plek en beskik oor al die nodige goed."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Country Cottages"Very nice but unfortunately one of the many tourist traps in SA."
Langebaan, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Daar is so baie te sien en te doen daar dat drie dae nog te min sal wees."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Mostert Self-catering Accommodation"Fantastiese vakansie plek."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
A Whispering Whale"Pragtige natuur en dit is rustig met nie baie mense nie. Ongelukkig is daar nie 'n lang strand om op te stap nie, maar 'n mens kan wel op paadjies tussen die pragtige Weskus-plantegroei stap. "
Velddrif, Escape From Cape Town
Vicolo Pellicano"Geweldig beïndruk met Velddrif. Velddrif is ongerep, die mense sout-van-die-aarde, lieflike mense. Nie kommersieel soos omringende dorpies nie. Bokkomlaan met die stofstraat regs langs die vlei bekorend met o.a. die interessante winkel, Ek en Djy Vissery asook Flamingo Trading Post waar ons heerlike vars engelvis oor die kole gebraai en geniet het asook die gashere Mark en Petra. Ek het onmiddellik begin uitkyk vir eiendom."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Pragtige plekkie, ideal vir klein kindertjies om te swem in die lagoon. Heerlike eetplekke. "
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Lieflike en rustige dorpie langs die kus, sal weer teruggaan, ideaal vir 'n vakansie en vir die vissermanne."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Klapmuts het heelwat wynplase. Die vlinderplaas is 'n moet en as jy iets vir onthaal nodig het, is daar 'n Checkers en drankwinkel so 3 km van die plek af. 'n 24 uur-Pick 'n Pay is ook by die vulstasie beskikbaar."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Campsite"Die Citrusdal-area bied so baie vir die toeris. Die omgewing is so mooi!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"'n Mens sal net verwag dat restaurante gedurende die feesseisoen later as 21:00 sal oop bly! "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 3"Dis een van ons gunsteling vakansiebestemmings in die Kaap en ons sal definitief weer gaan."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Heerlike wynplase - Graham Beck en Spingfontein, asook Karnskop en De Wetshof. "