Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
À La Mer"Agulhas met sy besondere vuurtoring en baie staproetes langs die see en in die veld is 'n besondere bestemming en ons sou graag nog meer tyd daar wou deurbing. As mens net vinnig daar verbyry het jy eintlik nie 'n idee hoe 'n besondere atmosfeer die plek het nie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Dis die heerlikste see en stapstrand van al die plekke in die Kaap. "
"Die Paarl is 'n heerlike bestemming om wynplase in die omgewing te besoek, sonder al die baie besoekers wat ander soortgelyke dorpe het."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Wonderlike (en groeiende) Weskus-dorpie. Regte plek om 'n paar dae lekker te ontspan."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."
Worcester, Escape From Cape Town
Tolbos Backpackers"Sal hard moet werk aan hulle toerisme indien hulle dit wil bemark."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Municipality could do with a cleanup in the harbour area, the rubbish is unbelievable. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is 'n pragtige vakansieplek, rustig met mooi natuurskoon. "
Bot River, Escape From Cape Town
Swan Gables"Botrivier was 'inviting' en karaktervol. Gaan beslis weer terugkeer."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Gates"The beach is phenomenal! Clean, white and unspoilt! "
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Love the wooden boardwalk down along the beach."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Ideaal vir mense wat rus soek. Geskik vir seeliefhebbers, stappers en voëlkykers."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Wonderlike plek as jy van stilte hou, pragtige omgewing."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment"Ek het buite spitsseisoen gereis en dit was heerlik stil en kalmerend in Kleinbaai."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is oulik maar daar is nie veel te doen nie - gelukkig naby plekke soos Hermanus en Kleinbaai - sal moeilik wees om klein kinders besig te hou omdat daar nie regtig 'n strand is nie - vir meer volwasse toeriste is dit egter 'n baie lekker plek om te gaan ontspan en ons sal beslis weer gaan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Die netjieste, skoonste en mooiste dorp in die land!"