Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Coastal Holdings"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Ons her baie lekker gekuier. Die Bushmen's Cave Bergteater is amazing en die kos by Renolds uitstekend. De Kelders het 'n heerlike atmosfeer. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Penguino Guesthouse"Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak."
"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."
"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."
"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Citrusdal is 'n oulike dorpie met heelwat om te sien. Die internet se resensies is eintlik minder duidelik. Indien jy in Citrusdal 'n draai maak, stop gerus by die Sandveldhuisie. Dit is 'n oulike winkel. Jy kan daar ook hoor oor ander besienswaardighede. Ons het meeste van ons inligting daar gekry."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"It is truly spectacular with beautiful scenery and so centrally located."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
4a Human Cresent"Melkbosstrand is 'n uitstekende bestemming vir mense wat nie werklik van die stad se gevoel hou nie. Dit voel soos platteland, maar naby genoeg aan alles wat Kaapstad en voorstede 'n mens kan bied. Pragtige strand en vriendelike mense. Die busdiens maak dit ook moontlik om na die Kaapse middestad te gaan teen billike pryse."
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Baie moontlikede in die omgewing. Die pad na Robertson bied die geleentheid om die natuur te geniet."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"We felt welcome and had a very enjoyable visit to Lords, definitely a must. Some of the art venues were unfortunately closed but the shopping was great. All the people we met where warm and welcoming. The surrounding area with the fynbos, vineyards and fruit trees in blossom made beautiful pictures."