Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Oranjeville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oranjeville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 12 resensies.

Oranjeville

Whitehouse Inn

"Dis 'n vissersdorpie. Daars nie baie daar rond om te doen nie. Visvang is dit hoogtepunt daar."

Oranjeville

Whitehouse Inn

"Oulik dorpie met 'n lekker groot dam"

Oranjeville

Best View Family Loft

"Die natuurlike omgewing soos die vaaldam onder andere is baie mooi en perfek vir 'n rustige herlaai en wegbreek. Baie interessante en anderste omgewing, daar is baie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing soos die glanse de Vry Distillery en ook op die pad gesien daar is 'n leeuplaas in die nabye omgewing. Die grond, klippies en bietjie "potholes" paaie, veral in die aand maak dit bietjie moeiliker, maar definitief die moeite werd, veral met 'n moontlike bakkie."

Oranjeville

Herberg Hotel

"Baie mooi en skoon. Vriendelike inwoners."

Oranjeville

Whitehouse Inn

"Baie verwaarlose dorpie met baie potensiaal."

Oranjeville

Best View Family Loft

"Baie vriendelike dorp en mense. Enigste proleem is die kragonderbrekings."

Oranjeville

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Die paaie is baie sleg. Oor die algemeen het ons baie plaaslike mense gekry wat baie kru taal gebruik het en daar was selfs meer as een geval 'n lelike bakleiery by 'n familierestaurant waar ons Saterdag aand aangedoen het. Ek weet nie of dit plaaslike inwoners of vakansiegangers was nie, maar dit laat 'n bitter smaak in my mond."

Oranjeville

Whitehouse Inn

"Klein dorpie, min geriewe, vriendelike mense."

Oranjeville

Whitehouse Inn

"Dis 'n baie lekker en oulike plekkie."

Oranjeville

Whitehouse Inn

"Op die oewer van die lieflike Vaaldam"

Oranjeville

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."

Oranjeville

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang