Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 524 reviews.
"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid."
"Pragtige vakansiedorp met vriendelike mense. Sal dit definitief aanbeveel vir toeriste."
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Pladda in Plett"Baie pragtige skoon, asemrowende plek. Sal beslis weer kom."
"Ons het alles rondom Plettenbergbaai besoek. Die olifantpark, Robberg,wolwe, Birds of Eden, die roofvoëls, ape. Daar is so ontsettend baie om te doen. Kan dit net aanbeveel."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"'n Pragtige strand met maklike toegang, Sal vir seker weer soontoe gaan."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
ArchRock Resort"Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Pladda in Plett"Mooi area. Nie juis tyd gehad om rond te ry nie, behalwe Birds of Eden. Beslis 'n moet wanneer in daardie omgewing. Plettenbergbaai net baie besig - Desember seker 'n nagmerrie."
"Great surfing and beaches. Uncrowded even in peak season with excellent restaurants and a magnificent lagoon for all manner of activities."
"Heerlike plek vir 'n Desember vakansie! Top klas restaurante!"
"Mooi omgewing met baie om te doen. Dit was gerieflik om ‘n redelike verskeidenheid winkels naby te hê vir kosaankope en miskien goed wat mens vergeet het. Daar is baie swemstrande, Keurbooms se strande, Lookout Beach in Plet, Nature’s Valley, Beacon, en 5 strande by Robberg."
"Wi-Fi en selfoonopvangs op plekke swak en selfs geen, maar op sekere plekke bruikbaar. "
"Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces."