Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1246 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Beach Cottage"Very Afrikaans. Has a lot to offer for the outdoor enthusiast."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"Die baai en die omringende berge maak vir 'n onoortreflike vakansie!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Most tranquil place to get away and just recharge your batteries."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Betty's Retreat"Stunning beach and botanical garden ─ a must see!!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Safe place. Near the beach. Near all shops and garages. "
"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
123Vyfer on Whale Trail"Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Tranquility Heights"Dorpie was 'n groot verassing. Rustig, skoon met die mooiste strand. Ongelooflik lekker geëet in restaurante!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"The ideal place to go to to get away from the hectic city life."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Huisie op die Koppie"Lekker, maar wind was erg. Weet nie of dit altyd so erg waai nie aangesien dit 'n eerste keer in Franskraal was. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Seaside Historical Cottage"Behalwe vir die hawe is dit maar stil met min opsies. Lekker vir 'n dagrit eerder as oorslaap."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Bettysbaai is propvol historiese geskiedenis, die mooiste staproetes in die berg, die pragtige strande en dan natuurlik die opwindende diere van pikkewyne na walvisse en selfs as jy gelukkig genoeg is mag jy dalk net die luiperde ook raakloop. Definitief iets om te beleef."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Ambleside on Pringle Bay"It is very clean and quiet. Very relaxing. All the restaurants are great."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Ons het De Kelders skoon en vriendelik gevind. Die natuurskoon is pragtig en ons het veilig gevoel terwyl ons vir ver ente gestap het. Dis sentraal geleë en kon ons vandaar heerlike dagtoere doen in die omgewing. Sal De Kelders enige tyd aanbeveel by familie en vriende."