Verified Reviews
Sunday's River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunday's River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 336 reviews.
Boknesstrand, Sunday's River Valley
Nautilus || Cottage"Buite seisoen 'n baie stil vakansie plekkie."
Bluewater Bay, Sunday's River Valley
84 on Himeville"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
Bluewater Bay, Sunday's River Valley
84 on Himeville"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."
Kirkwood, Sunday's River Valley
Chameleon Accommodation"Die ou dorpie het vreeslik agteruit gegaan. Die toestand van die paaie is skokkend. Maar dit bly 'n mooi en rustige dorpie."
Bluewater Bay, Sunday's River Valley
84 on Himeville"Dis net 'n bietjie ver van die hoof toerisme deel in Somerstrand af."
"Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie."
"Baie lekker gewees. Ons het baie diere gesien en die olifante was fantasties. Sal weer kom. "
Addo Elephant Park, Sunday's River Valley
Addo Dung Beetle Guest Farm"They have an excellent restaurant - delicious food. Neat facilities. Helpful staff. A wonderful experience."
Addo Elephant Park, Sunday's River Valley
Stable Cottages"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "
Colchester, Sunday's River Valley
Sundays Mouth Guesthouse"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."
Addo Elephant Park, Sunday's River Valley
De Old Drift Guest Farm"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."
Cannonville, Sunday's River Valley
Emerald Cottage"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
Bluewater Bay, Sunday's River Valley
Waters Edge"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."
Bluewater Bay, Sunday's River Valley
Bluewater Reservations"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."
Addo Elephant Park, Sunday's River Valley
Addo Dung Beetle Guest Farm"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."