Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 720 resensies.
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Die Stoep"Tzaneen het baie agteruit gegaan in die laaste tyd. Geen lekker restaurante waar mens kan uiteet nie. Ons gastehuis het opgemaak vir die toestand van die dorp wat ons glad nie geniet het nie. Dankie aan Die Stoep waar ons kon wegkruip gedurende Kersfees."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Wildlife Escape 2 and 48"A nice place to visit a family."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Veilig, lekker eetplekke en beste klimaat."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Dit is baie warm, maar die bosveld wat orals is wanneer mens rond ry was baie anders as wat die kinders aan gewond is en almal het dit geniet."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Oulike plek met heerlike klimaat en alles beskikbaar wat 'n mens benodig. Kan iets doen aan rommel wat die wêreld vol lê."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa"Naby aan die wildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"Die dorp self is bietjie verwaarloos en mens probeer dit maar vermy deur liewers by die Spar inkopies te doen. Daar is baie rondlopers wat enkellopendes en ouer persone twee keer sal laat dink om veral saans die area te voet te leer ken."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Christie's Inn"Beautiful surrounding scenery just outside of Tzaneen! Definitely worth exploring some more!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Ivory Tusk Lodge"Tzaneen is 'n pragtige plekkie, ons het die dorpie baie geniet."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Impala Chalets - Phalaborwa"Deurmekaar dorp vir my as eerste besoeker. Te min informasie en rigtingaanwysers."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Pragtige, vriendelike bosvelddorp, skoon en netjies. Voel tuis daar. "
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Gholovan pub n grill is amazing. Die melkskommels daar is iets besonders en ons het twee keer in een dag sommer daar gaan eet. Die dorp self is skoon, die paaie is nie 100% nie maar jy moet maar net wakker wees en kyk waar jy ry. Amarula lapa is net om die draai! Ons sal Phalaborwa weer sien!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Dis dig by die Kruger Wildtuin en die ideale plek om te oornag wanneer jy ingaan of uitkom."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Blyde River Cabin"Hoedspruit is expensive, Blyde River Cabin Guesthouse should be but is not."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"Die paaie is fantasties! Die ligging van die gastehuis is loopafstand van die Spar en naby aan al die aantreklikhede."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Ek weet nie veel van Phalaborwa nie. Dit was net 'n oornagbestemming om vroeg in die wildtuin in te gaan."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tzaneen Country Lodge"Pragtige dorpie, sentrale kern van die dorp nie te aangenaam nie, wil maar liewers jou inkopies doen in die dele op die buitewyke van die dorp. Gelukkig is daar 'n nuwe winkelsentrum wat baie hiermee help. Verder was dit baie aangenaam."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"Not much to do in town. We enjoyed visiting the wildlife tours. "