Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1634 reviews.
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Ongelooflike ervaring van die mooiste natuurskoon en dierelewe."
"Die reservaat is pragtig. Hou verby met die Elephant Lodge."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Leeupoort is die beste plek om te gaan vir 'n naweek of vakansie. Dit is stil en rustig en daar is alles wat jy nodig het om net weer jou innerlike krag te hernu."
"Rustige Bosveld-atmosfeer met uitstekende uitsig en grootwild uniek aan Afrika."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Die mense wat in Leeupoort Vakansiedorp bly is baie vriendelik en baie behulpsaam."
"Daar was elke liewe dag loadshedding in die omgewing. Dit was baie frustrerend aangesien ons baie binnenshuis was agv die bitter koue. Loadshedding het dit moeilik gemaak om rustig TV te kon kyk."
"Dorpie nie veel om oor te sê nie, maar die omgewimg is mooi en genoeg ander akkommodasie om na toe te gaan."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Savanna"Hemel in die bos. Sien so baie wild en die hele vakansiedorp is baie mooi."
"I don't think they have the big 5 in the Waterberg, though I may be mistaken. It's not the Kruger park for sure, but if you are looking to just get away from a busy city life and just be able to enjoy the bush then this is the place."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Very cold in winter, pack in extra blankets and jackets."
"Die dorp is vuil en word nie onderhou byvoorbeeld in vergelyking met Mokopane."