Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 768 reviews.
"Rustige dorp sonder verkeer, prentjie mooi en nie te vêr van die Kaap af nie. Net reg vir 'n vinnige naweek weg."
"Yzerfontein is die mooiste, rustigste strand dorpie. 'n Plek waar 'n mens rus vir jou siel vind, met 'n vriendelike afrikaanse gemeenskap wat enigeen so welkom laat voel!"
"Yzerfontein is die ideale vakansiebestemming, alles wat jy nodig het is net ’n klipgooi weg en ons het vreeslik baie geleer oor Yzerfontein en die area se ryk en interessante geskiedenis."
"Te min eetplekke en die restaurante wat daar is, is bietjie aan die duur kant."
"Ons was so 3 jaar laas in Yzerfontein en die Spar is absoluut die beste in die Wes-Kaap."
"Daar is nou 'n oulike klein sentrum met al die basiese geriewe soos nodig. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."
"Pragtige, stil klein dorpie en die ideale vakansie bestemming vir iemand wat net wil wegbreek van die stad se gewoel."