Successfully reported
+14

142 Hermanus Beach Club

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

142 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelig-doendinge, blommeryk en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Die woonstel is op die grondvloer van 'n drieverdiepinggebou en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer met 'n stort-oor-bad opsie word deur die slaapkamers gedeel.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese toebehore. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n toegeboude stoep. ’n Buitebraai is ook beskikbaar.
Die eenheid het ongelukkig geen WiFi nie

Die kompleks het 2 swembaddens, 'n tennisbaan, 'n putt-putt-baan, 'n muurbalbaan, 'n gimnasium, pool-tafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n kuierkamer. 'n stoor en 24 uur-sekuriteit met kameras.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 142 Hermanus Beach Club het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs140u9PP9lXVu1OfIm5HcAA8KObMReARUqYPcHCRwGtVigwoBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 11 5 1 4 109 Church street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.43674618392 19.215998637594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang