Successfully reported

142 Hermanus Beach Club

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.5
Hendrik C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Wonderlik. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reandré B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Ek stel net voor dat die deur in die badkamer reggemaak moet word. Die bly was baie goed gewees daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2025

At peace, laid back and relaxing. The place is quiet, safe and gives you peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Orna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Omgewing is asemrowend, die see het ons siele goed gedoen. Ons het heerlik gebly, die eenheid is presies soos beskryf op die webblad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mei 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alida C
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Nov 2022

Geen probleme gehad. Plakkerskamp skep swak indruk vir die ligging. Moet nog deposito terugkry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Verona
142 Hermanus Beach Club
Goeiedag. Eenhede word op verskillende dae skoongemaak en nagegaan deur die skoonmakers, daarom betaal die boekhouer al die eenhede se deposito's terug op die Donderdag na uitklok. Groete

Irene P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Ons het 'n awesome tyd gehad. Ideale plek vir wegbreek met jou gesin. Ons het 'n lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minette V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2021

Dit was heerlik. Sal net aanbeveel dat daar 4 van elke item is as dit bespreek word vir 4 mense. Daar was net skerp messies so die aand, so toe ons steak maak het ons maar pm die beurt geëet en gesny.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2021

Kon nie openbare braai- of swemgeriewe gebruik wat naby die woonstel was nie. ’n Voorstel is net dat die pad na Beach Club se ingang beveilig word - heining rondom informele nedersetting en straatligte vir saans as dit donker is. Klein kindertjies speel heeldag aan die rand van die pad - is bekommerd dat hul raakgery gaan word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs140u9PP9lXVu1OfIm5HcAA8KObMReARUqYPcHCRwGtVigwoBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 11 5 1 4 109 Church street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.43674618392 19.215998637594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang